车讯:今年9月亮相 起亚新一代Cee’d内饰谍照
百度 习近平指出,宪法是国家的根本法,是治国安邦的总章程,是党和人民意志的集中体现。
Suid-Afrika is 'n republiek aan die suidpunt van Afrika. Dit grens in die noorde aan Namibi?, Botswana en Zimbabwe, en in die noordooste aan Mosambiek en eSwatini. Lesotho vorm 'n enklawe binne die grense van Suid-Afrika. Suid-Afrika is een van die mees etnies diverse lande in Afrika. Die land het meer Europese immigrante ontvang as enige ander land in Afrika en het die hoogste bevolking van Europese, Indiese en gemengde afkoms. Rasse- en etniese stryd was nog altyd 'n groot deel van die geskiedenis en politiek van die land. 'n Ander belangrike faktor in die ontwikkeling van die land is die ryk mineraalbronne waaroor die land beskik. Die land se ekonomie is een van die grootste en mees ontwikkelde in die kontinent met moderne infrastruktuur in die hele land. bewerk
Gekose panorama
Johannesburg CBD in die oggend
<div style="text-align:center;
bewerk
Gekose artikel
Die Denel Lugvaart AH-2 Rooivalk is 'n moderne, Suid-Afrikaans ontwerpte aanvalshelikopter gebou deur Denel Aerospace Systems in Suid-Afrika.
Die Suid-Afrikaanse Lugmag (SALM) het tot op hede 12 Rooivalk AH-2As bestel waarvan die eerste in Julie 1999 operasioneel in diens geneem is. Die helikopters se tuisbasis is 16 Eskader by die lugmagbasis Bloemspruit naby Bloemfontein. bewerk
Gekose beeldDie Afrikaanse Taalmonument is 'n monument wat aan die Afrikaanse taal gewy is. Hierdie monument staan ook bekend as die Tweede Taalmonument. Die Eerste Taalmonument is opgerig te Burgersdorp in 1893. bewerk
Gekose biografie
Stephanus Johannes Paulus Kruger (10 Oktober 1825 - 14 Julie 1904), ook bekend as "Oom Paul", is gebore in die Kaapkolonie uit 'n familie van Pruisiese afkoms. Hy was 'n prominente Boere weerstandsleier teen die Britse bewind en het later, op 30 Desember 1883, die laaste president van die Zuid-Afrikaansche Republiek geword. Hy is vier keer tot president verkies, die laaste keer in 1898. Sy volgehoue pogings om die Oranje-Vrystaat en ZAR te verenig, het misluk. Tydens die daaropvolgende burgeroorlog het hy Van Rensburg gesteun en Potchefstroom verower. Na die mislukking van president Burgers se uiters ambisieuse program, word hy een van die steunpilare van die nasionale weerstand teen die Britse anneksasie.
bewerk
Museums en momumentebewerk
Kategorie?
|