与《速8》联动 《火箭联盟》国服确认由腾讯代理
Voorkoms
Kenneth Washington | |
Geboortenaam | Kenneth William Washington |
---|---|
Geboorte | 19 Oktober 1935 Ethel, MS, Verenigde State |
Sterfte | 18 Julie 2025 (op 89) Beverly Hills, CA, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1967–1989 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kenneth Washington (19 Oktober 1935 - 18 Julie 2025) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Westworld (1973) en in die televisiereekse Hogan's Heroes (1965), Marcus Welby, M.D. (1969), en Police Story (1973).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1973: Westworld
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1965: Hogan's Heroes
- 1969: Marcus Welby, M.D.
- 1973: Police Story