首家H股上市银行年报亮相 重庆银行净利润同比增长7.5%
Voorkoms
1521 |
? | 15de eeu | ?16de eeu? | 17de eeu | ?
百度 国足训练开始前,球员范晓冬在接受采访时说:第一场比赛结束后,我们球员的情绪都很低落。
? ? | ? | 1516 | 1517 | 1518 | 1519 | 1520 | ? 1521 ? | 1522 | 1523 | 1524 | 1525 | 1526 | ? | ? ? |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1521 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
Cortes verower Tenochtitlan | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1521 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 21ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 3 Januarie – Pous Leo X publiseer die bul Decet Romanum Pontificem waarin Martin Luther ge?kskommunikeer word.
- 13 Maart – Giovanni Maria Ciocchi del Monte (later Pous Julius III) word biskop van Pavia.
- 18 Mei – Pous Leo X verbied Latynse dienste in Griekse kerke.
- 25 Mei – Edik van Worms: Martin Luther word vo?lvry en 'n ketter verklaar deur die Ryksdag van Worms.
- 28 Augustus – Süleyman I verower Belgrado.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 4 Augustus – Giambattista Catagna (later Pous Urbanus VII), die 228ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (? 1590).
- 13 Desember – Felice Peretti da Montalto (later Pous Sixtus V), die 227ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (? 1590).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 27 April – Ferdinand Magellan, Portugese ontdekkingsreisiger (* 1480)
- 1 Desember – Pous Leo X, die 217de pous van die Rooms-Katolieke Kerk aan malaria in Rome (* 1475).
- Onbekend – Juan Ponce de León, 'n Spaanse ontdekkingsreisiger (* 1460).